Jaarboeke

Fonologiese ontwikkelingsafwykings: Praktikum 281


 
Modulekode SPP 281
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Assessering van en intervensie met kliënte van alle ouderdomme met fonologiese ontwikkelingsafwykings en kraniofasiale afwykings in onderrig-, werk- en sosiale konteks. Berading van hierdie kliënte en hulle lewensmaats. Deelname aan spanwerk. Begrip van die beginsels van assessering, intervensie, professionele etiek, bewysgebaseerde praktyk en kliniese verslagskrywing deur seminare.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes SPP 110, 120 ,181
Kontaktyd 50 Kliniese oefensessies, 28 seminare
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences